WKG BROTHERHOOD

WKG BROTHERHOOD
The white Knights brotherhood in Germany we fight for the rights of the white people and stand together to help to stop the white Genocide in South Africa,to stop the murdering of the white people and the farm killing in South Africa. The White Knight Germany is fighting for the rights of the white People in South Africa for the future of our childrens land of birth and to stop the killing of the white farmers and the white People we ask the world for your support to end this ,we are a race of white people that want to live in freedom and to live in a country what our for fathers build with their blood

Friday, 20 June 2014

Die Boeremag – Ons Het ‘n Aandeel

Die Boeremag – Ons Het ‘n Aandeel

Boeremag - 640 x 480
Die Boeremag se verhoor
Piet Rudolph – Dit was my groot voorreg om op Sondag 15 Junie saam met mnr. Dirk van Vuuren, ’n besoek te kon bring aan mnr. Tom Vorster by Zonderwater- en mnr. Dirk Hanekom, by Baviaanspoortgevangenis.
Sover as ons kon vasstel ontvang al die Boeremaglede kontakbesoeke. Daardeur was ons beter in staat, om anders as deur die glasgordyn, ’n goeie geheelbeeld te vorm van die manne se gemoedstoestand en algehele kondisie. Ook om eerstehands waar te neem van hulle innerlike sterkte. In beide gevalle was dit inspirerend om hierdie manne se innerlike krag te ervaar.
Die feit is ook dat hierdie manne nie kriminele is nie en as gevolg van die Hoogverraadklagte eerder as politieke gevangenes behandel behoort te word. Nou word hulle soos gewone misdadigers behandel en ook saam met gewone misdadigers in gemeenskaplike selle toegesluit!
Dit is ooglopend dat die manne honger ly en dat die eentonigheid van die tronkkos hulle vang, alhoewel geeneen van hulle daaroor gekla het nie.
Tom Vorster wil graag studeer maar is sonder rekenaar. Herhaalde versoeke het op dowe ore geval. Hierdie is duidelik ’n geval vir ’n regsaansoek teen Korrektiewe Dienste. Rehabilitasie sluit sekerlik studies in. By ons bestaan die gevoel dat daar teen die manne gediskrimineer word en hulle versoeke geweier word op grond van hulle velkleur!
Hierdie manne se menswaardigheid is ooglopend in gedrang en hieroor sal weer ’n skrywe gerig word aan die Menseregtekommissie. Ook is dit nodig dat ons druk op die owerhede moet plaas om die Boeremagmanne as politieke gevanges verklaar t e kry. Hiervoor het ons massasteun nodig.
As ek sien hoe vinnig die Versorgingskomitee en self die hulp van die Vroueliga gesneuwel het, het ek nie baie hoop dat ons binne ’n kort tyd, sulke aksies suksesvol van die grond af sal kry nie. Doodeenvoudig omdat ons ’n volk van praters en nie daders is nie.
Verskeie instansies wil ons mense uit die tronk hê, maar is doodeenvoudig nie bereid om die lang stryd wat voorlê, eendragtig en kragtig aan te pak nie. Hulle verwag dat ons die Bastille moet bestorm en die mense ontset. Dit sal hulle egter nie self doen nie. Iemand anders moet dit vir hulle doen.
Die stryd van die Boeremag is ons stryd. Die onderdrukking en verdrukking wat ons elke dag belewe, was die rede vir hulle opstand.
Laat ons bewys of ons praters en of ons daders is. Net die toekoms sal daaroor oordeel. Vir die huidige soek ons begeesterde mense wat die saak van hierdie volkshelde kan bepleit.
Waar is u?
Piet Rudolph: Boere-Republikeine.

No comments:

Post a Comment